Kompetisiereëls: Die kompetisie word aangebied deur ATKV-Natalia en Hyundai Amanzimtoti. Inskrywings is oop vir inwoners van Suid-Afrika van 18 jaar en ouer. Die kompetisie sluit op 14 Junie 2026. Die wenner sal lukraak getrek word en telefonies gekontak word op 15 Junie 2026. Die prys kan nie geruil word vir kontant nie. Terme en voorwaardes geldig.