Baie dankie vir u belangstelling in die opleidingsprogramme van die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut.
Hierdie is die eerste stap van die aansoekproses en stel ons in staat om u basiese besonderhede te ontvang en u aansoek korrek te verwerk.
Voltooi asseblief alle verpligte velde volledig en akkuraat.
Die inligting wat u verskaf, sal vertroulik hanteer word en slegs vir administratiewe-, registrasie- en opleidingsdoeleindes gebruik word.
Nadat hierdie stap voltooi is, sal ons u aansoek hersien en met verdere besonderhede rakende die volgende stappe in die proses opvolg.