Hier is die lys van keuses waarvoor helpers gevra word.
Jy kan hieronder een of meer stalletjie(s) of sessie(s) kies.
VRYDAG
- Gaarmaak van vleis vir jaffels
- Braai van vleis en boerewors
- Bedien en verkoop van braaivleis
SATERDAG
- Pretloop
- Ontbyt
- Pannekoek
- Hamburgers
- Jaffels
- Wafels
- Koek en lekkergoed
- Pannekoek
NB: Vul asseblief 'n aparte vorm vir elke helper in.