• Image field 17
  • Bybelskool

    21 Oktober - 25 November
  • Die reeks oor Apokriewe boeke van die Ou Testament beloof om baie interessant en leersaam te wees.

    Ons wil mense ook aanmoedig om die 2020 Bybel met die Deuterokanonieke Boeke koop, of dit deur 'n Bybel-toep te kry.

    Ses aanbiedings en materiaal sal beskikbaar gestel word.

    Woensdagaande 19:00 - 20:30

    Maandagoggende 09:00 - 10:30 (herhaling)

    Die koste is R50 p.p per lesing, maar niemand mag wegbly weens kostes nie!

    Koffie, tee en ligte verversings is ingesluit.

     

    Stuur asb. bewys van betaling na Ds. Nadine nadine@skuilkrans.co.za

    Betalings kan ook by die kerkkantoor, of voor elke aanbieding gemaak word.

     

    BANKBESONDERHEDE

    Rekeningnaam:
    Skuilkrans NG Gemeente
    Tak: ABSA
    Takkode: 632005
    Tipe rekening: Tjekrekening
    Rekeningnommer: 70580403

    Indien jy per EFT inbetaal, onthou jou verwysing: Naam en Van en Bybelskool.


  • Registrasie:

    Elke kursusganger moet asb. ’n afsonderlike vorm voltooi.
  • Format: (000) 000-0000.
  • Hiermee gee ek toestemming dat Skuilkrans NG Gemeente hierdie inligting mag stoor en vir bedieningsdoeleindes mag gebruik.*
  • Should be Empty: