• LENTEFEES UITSTALLERSVORM

  • Datum: Saterdag, 5 September 2026
    Tyd: 08:00-14:30 (Gereedmaak van stalletjies van 06:30/07:00)
    Adres: Hoek van Cussonia en Jan Albertsstraat 1; Val-De-Grace
    Koste: R350 per stalletjie
    Bring saam: Eie stoel, tafel, gazebo/sambreel

    Baie belangrik:
    WhatsApp asseblief wat jy verkoop en ’n foto van jou produk(te) na Linda van Aardt by 083 289 5324. Skuilkrans sal dan bevestig of die stalletjie kan uitstal en of die betaling kan voortgaan om jou staanplek te verseker.

  • Format: (000) 000-0000.
  • Ek verstaan dat Skuilkrans sal bevestig of die stalletjie kan uitstal en of die betaling kan voortgaan om jou staanplek te verseker.
  • Should be Empty: