Verklaring:
Ek bevestig dat hierdie kunswerk my eie oorspronklike skepping is, gemaak vir die tema “In Verwondering.” Ek gee toestemming dat my kunswerk uitgestal en vir gemeentelike bemarking, sosiale media en ander kommunikasiedoeleindes gebruik mag word. My naam en ouderdom mag saam met die kunswerk vermeld word.
|
Inskrywings sluit: 18 Oktober 2026
|
|
Uitstalling en prysuitdeling 25 Oktober 2026 om 09:00 |