• Plaasbestuurder: Gemengde Boerdery | Prieska-distrik, Noord-Kaap

    Baie dankie vir jou belangstelling in die Plaasbestuurder: Gemengde Boerdery-pos! Hierdie vorm kan as jou eerste onderhoud beskou word. Ons vra 'n paar spesifieke vrae oor jou ervaring en geskiktheid vir hierdie pos, en jou antwoorde gebruik ons om jou profiel vir die kliënt saam te stel. Dit is nodig dat jy elke vraag volledig en eerlik beantwoord, met praktiese voorbeelde in jou eie woorde. Dit neem ongeveer 20 minute. Jou antwoorde moet in jou eie woorde wees. Antwoorde wat deur KI (bv. ChatGPT) geskryf is, word nie oorweeg nie. Jy hoef dit nie in een sitting te voltooi nie: gebruik die 'Stoor en gaan later voort'-opsie, en gebruik later dieselfde toestel of die skakel in die e-pos wat jy sal ontvang. Sterkte!
  • A. Persoonlik

  • Titel*
  • Format: (000) 000-0000.
  • Geboortedatum*
     - -
    2 digit month, 2 digit day, 4 digit year
  • Upload a File
    Cancelof
  • B. Jy en jou gesin

  • Hierdie inligting help ons om vir jou en jou gesin se verhuising na die plaas te beplan.
  • Sal jou eggenoot werk in die nuwe omgewing nodig hê?
  • Het jy kinders?
  • Kinders se ouderdomsgroepe
  • Sal jy vir hierdie pos moet trek?
  • Upload a File
    Cancelof
  • Jy as persoon

  • Is jy by jou gemeenskap betrokke?*

  • C. Loopbaan (laaste tien jaar)

  • Begin by jou huidige of jongste pos.
  • Pos 1 – Van*
     - -
    2 digit month, 2 digit day, 4 digit year
  • Tot*
     - -
    2 digit month, 2 digit day, 4 digit year
  • Wil jy nog 'n pos byvoeg?*
  • Pos 2 – Van*
     - -
    2 digit month, 2 digit day, 4 digit year
  • Tot*
     - -
    2 digit month, 2 digit day, 4 digit year
  • Wil jy nog 'n pos byvoeg?*
  • Pos 3 – Van*
     - -
    2 digit month, 2 digit day, 4 digit year
  • Tot*
     - -
    2 digit month, 2 digit day, 4 digit year
  • Wil jy nog 'n pos byvoeg?*
  • Pos 4 – Van*
     - -
    2 digit month, 2 digit day, 4 digit year
  • Tot*
     - -
    2 digit month, 2 digit day, 4 digit year
  • D. Kwalifikasies en kursusse

  • Wil jy nog 'n kwalifikasie byvoeg?*
  • Wil jy nog 'n kwalifikasie byvoeg?*
  • Watter kursusse of sertifikate het jy?*

  • E. Boerdery-ervaring

  • Watter tipe boerdery beskryf jou ervaring? (merk alles wat van toepassing is)*
  • Watter vee?
  • Watter take het jy self gedoen of toesig oor gehou? (merk alles wat van toepassing is)

  • Watter rekordstelsels gebruik jy?*

  • F. Vergoeding en hierdie pos

  • Wat is die hoofredes waarom jy op hierdie stadium 'n nuwe werk soek? (kies hoogstens twee)*

  • Huidige voordele*

  • Is jy bereid om tydens seisoenpieke lang of ongereëlde ure te werk?*
  • G. Verwysings

  • Twee verwysings, bv. jou huidige of jongste werkgewer en 'n vorige werkgewer. Ons sal nie jou huidige werkgewer kontak sonder jou toestemming nie.

  • Format: (000) 000-0000.
  • Format: (000) 000-0000.
  • H. Posspesifieke vrae

  • Die volgende vrae is spesifiek op hierdie pos en die verantwoordelikhede daarvan gerig. Beantwoord asseblief elke vraag volledig, eerlik en so prakties moontlik, gebaseer op jou eie kennis en ervaring.

    Antwoorde wat deur KI (bv. ChatGPT) geskryf is, sal tot die diskwalifikasie van jou aansoek lei.

  • Jou ervaring per taak
    Rows
  • 0/0
  • 0/0
  • 0/0
  • 0/0
  • Agtergrondverklaring

  • Is jy al ooit van diens ontslaan of het jy bedank terwyl 'n dissiplinêre verhoor teen jou hangende was?*
  • Het jy 'n strafregtelike rekord, of is daar tans strafsake teen jou hangende?*
  • Is jy afhanklik van alkohol of enige ander middel?*
  • Het jy enige mediese toestand wat jou vermoë kan beperk om die vereistes van die pos uit te voer?*
  • Plaasbestuurder.co.za hanteer jou persoonlike inligting volgens die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA). Ons bewaar jou inligting vir hoogstens 24 maande na jou laaste kontak met ons. Jy kan enige tyd vra dat ons jou inligting regstel of verwyder deur na info@plaasbestuurder.co.za te skryf.
  • Should be Empty: