• InVia Vroue Retreat 2025

    22-24 Augustus 2025 | Christian Brothers' Center, Stellenbosch
    InVia Vroue Retreat 2025
  •  -
  • Koste (met Saterdag middag- en aandete ingesluit): R2350 p.p. (indien jy 'n alleen wil slaap is dit R320 p.p. ekstra)

    Deposito: R1000 om jou plek te bevestig.

     

  •  

     

    InVia Stellenbosch bankrekening besonderhede:

    ABSA

    Tjekrekeningnommer: 4077 262 847

    Takkode: 632005

     VERWYSING: VRETREAT (Jou naam)

     

    LW: Enige kansellasies voor 1 Augustus is toelaatbaar. Elke geregistreerde persoon sal na die 1ste Augustus verantwoordbaar gehou word vir die kostes.

  • Kontak gerus vir Hilke by inviagemeente@gmail.com vir verdere navrae.

  • Should be Empty: