Naam van Skool
*
Kontak Persoon:
*
Naam
Van
Kontak Tel Nr:
*
Kontak Epos Adres:
*
example@example.com
Area van Skool
*
Hoeveelheid Geraamde Skoolkinders
*
Skool se logo:
*
Browse Files
Cancel
of
Terms and Conditions:
Met jou deelname aan hierdie kompetisie word jy gebind aan die terme en voorwaardes van die kompetisie
Met jou deelname aan hierdie kompetisie aanvaar ons dat jy mag optree namens jou skool en mag deelneem aan die kompetisie
Die Kompetisie begin 10 Februarie 2020 en Eindig 30 April 2020
Die wenner sal aangekondig word voor of op 15 Mei 2020
Geen lede of direkte familie van Droogtehulp met Burre Burger, Mosselbaai Nissan, of Ribbens Office National mag n prys wen nie.
Die prys word oorhandig te Mosselbaai Nissan in Mosselbaai en dit sal die wen skool se verantwoordelikheid wees om die prys te aanvaar en by die wen skool te kry.
Geen pryse kan vir kontant geruil word nie.
Die wenners van die kompetisie word bepaal deur die meeste lootjies wat verkoop word per skool
Daar is geen limiet op die hoeveelheid lootjies wat verkoop word nie.
Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om die kompetisie aan te pas.
Droogtehulp met Burre Burger behou die reg om n inskrywing te diskwalifiseer
Indien die prys nie aanvaar word binne 2 weke nie sal die prys na die volgende wenner gaan.
Droogtehulp met Burre Burger, Mosselbaai Nissan en Ribbens Office National, so ook enige van hierdie instansies se verteenwoordigers, kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade aan skole of individuele nie.
Die agter deur van die bussie sal vir 1 jaar Droogtehulp, Mosselbaai Nissan, en Ribbens Office National se branding op he.
SUBMIT
Should be Empty: