Wen fantastiese pryse!
iTickets kan bepaal hoeveel kaartjies verkoop word dmv REFERRER tags. Voltooi die vorm hieronder en jy sal jou unieke skakel ontvang. Jy kan hierdie skakel op sosiale media, per e-pos of SMS aan enigiemand deel.
Wenners sal tydens die geleentheid aangekondig word.
"Let's go"... kaartjies verkoop reeds by iTickets.co.za