Getuienisbediening: aanmelding as vrywilliger
  • Ons nooi jou om betrokke te raak by een of meer van die gemeente se uitreikaksies.

  • Format: (000) 000-0000.
  • Skuilkrans NG Gemeente  se Getuienisbediening-uitreikaksies:

    (kliek op elke uitreik om meer uit te vind)

     
    Huis vir almal voedingsprojek (Eersterust)

    Christelike Maatskaplike Raad (CMR) 

    Loerie Jeugsentrum

    Eleos

    Brood en Bybels en Mamelodi-sopkombuis

    PEN-kleuterskole

    Lepele-uitreik (Ds. Gawie Jordaan)

    Kospakkieprojek (voorheen Coronafonds)

    Huis Silversig (bejaardesorg)

    Laerskool Silverton toebroodjieprojek

    Mosambiek-leraar by Mapai-gemeente

    Mosambiek-uitreik (Julievakansie)

    Mosambiek Volta a Biblia

    Precious Blessings (huis van veiligheid)

    Wycliffe Bybelvertalers

    Naaldwerkklasse

    Eukemene (Interkerklike skakeling)

  • Getuienisbediening: uitreike

    Op watter maniere wil jy betrokke raak?
  • Bid asseblief vir watter getuienisprojek jy finansieel wil bydra ('n Geloofsoffer gee). Geloofsoffers is betaalbaar: eenmalig of maandeliks per EFT. Bankbesonderhede: Skuilkrans NG Gemeente, ABSA Tak no 632005, Tjek rek. No. 70580403, Verwysing: die naam van die projek.

  • Image field 53
  • Image field 55
  • Should be Empty: